
Riaan Benadé is op pad na Philipstown Interskou 2026 ![]()
![]()
27 Junie 2026
Vrede Plaas, Philipstown
Bring die hele familie saam vir musiek, boerdery en lekker kuier!

Kom wees deel van die eerste Vagkompetisie tussen Jongooi – klubs tydens die Philipstown Interskou 2026.
27 Junie 2026
Mis dit nie – dit gaan ’n hoogtepunt wees vir almal wat skaap en wol op die hart dra !

Philipstown Interskou 2026
27 Junie | Vrede Plaas, Philipstown
Skaapskou •
Wynervaring •
Damesoggend •
Kosstalletjies
Gaskunstenaar: Riaan Benadé
Moenie dit misloop nie!
