Dit is weer basaartyd!
🧁πŸ₯©πŸ₯žπŸ›
Kom geniet die dag saam met ons.
πŸ“† – 9 Mei 2026
πŸ•˜ – 9:00
πŸŽͺ – Phillipstown Sportklub.

Riaan BenadΓ© is op pad na Philipstown Interskou 2026 πŸ‘πŸŒΎ

πŸ“† 27 Junie 2026

πŸ“ Vrede Plaas, Philipstown

Bring die hele familie saam vir musiek, boerdery en lekker kuier!

Kom wees deel van die eerste Vagkompetisie tussen Jongooi – klubs tydens die Philipstown Interskou 2026.

πŸ“… 27 Junie 2026

πŸ‘ Mis dit nie – dit gaan ’n hoogtepunt wees vir almal wat skaap en wol op die hart dra !

 Philipstown Interskou 2026

 27 Junie | Vrede Plaas, Philipstown

 Skaapskou β€’ 

 Wynervaring β€’ 

 Damesoggend β€’ 

 Kosstalletjies

 Gaskunstenaar: Riaan BenadΓ©

 Moenie dit misloop nie!